by dreyera | Feb 27, 2023 | Nuus
Woordverwerking, die identifisering van fopnuus, plagiaat, hoe om 'n verantwoordelike aanlyn burger te wees en digitale geletterdheid is van die noodsaaklike vaardighede wat eerstejaar sal aanleer
Die module, wat ses krediete tel en deur die Departement Joernalistiek saamgestel is – gebruik van die...
by dreyera | Feb 20, 2023 | Nuus
Die uitdagings in bio-etiek, die ervaring van ʼn ongeneeslike siekte, ondersteunde dood, orgaanhandel, voortplanting en aborsie is slegs enkele van die onderwerpe wat deur die Eenheid vir Bio-etiek nagevors word.
Die Eenheid vir Bio-etiek vorm deel van die Sentrum vir Toegepaste Etiek (STE)...
by dreyera | Feb 13, 2023 | Nuus
Gegewe die vele uitdagings rondom hoër onderwys en die studentegemeenskap is die nuwe SR-voorsitter, Masilo Silokazi, gereed om die SR-span te lei en ’n impak aan die Universiteit Stellenbosch (US) te hê. Sy het met die kommunikasiebeampte van die Fakulteit Lettere en Sosiale...
by dreyera | Des 8, 2022 | Nuus
Toe Patricia Zweig, beter bekend as Trish, op 36-jarige ouderdom begin studeer het, het sy nooit gedroom dat sy op die ouderdom van 62 met ʼn Philosophiae Doctor (PhD) sou gradueer nie. Maar op 5 Desember het Zweig, ʼn dosent en navorser...
by dreyera | Des 5, 2022 | Nuus
Maandag 5 Desember 2022 was 'n groot dag vir dr Hillary Chibaya. Hy het nie net die verhoog oorgesteek om sy doktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US) te ontvang nie, maar hy het ook sy 30ste verjaardag gevier. “Ek is opgewonde om op my verjaardag te gradueer. Afsonderlik...
by dreyera | Nov 3, 2022 | Nuus
Prof Adriaan van Niekerk, Director of the Centre for Geographical Analysis and a professor in Geography and Environmental Studies at Stellenbosch University, recently delivered his inaugural lecture, titled ‘Data Science: Opportunity or threat?’ He spoke...