SU Academic Publishes Powerful New Collection of Poetry

US Akademies Publiseer Treffende Nuwe Digbundel

Ter viering van Wêreldpoësiedag wens ons dr Uhuru Phalafala geluk met haar onlangse prestasies op die gebied van Afrikapoësie. Dr Phalafala is ’n buitengewone Suid-Afrikaanse digter en akademikus hier aan die Universiteit Stellenbosch. Haar jongste boeklengtegedig...
SU and SNDT Team Up to Offer New Hybrid Learning Course

Die US en SNDT span saam om nuwe hibriede leerkursus aan te bied

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shreemati Nathibai Damodar Thackersey (SNDT) vroue-universiteit in Mumbai het saamgewerk aan die ontwikkeling van ’n nuwe hibriede leerkursus getiteld “South-South Feminisms: A Feminist Approach to Cross-Cultural Learning (Suid-Suid-feminismes: ’n Feministiese benadering tot kruiskulturele leer)”. Dit is die eerste program...
ChatGPT under the spotlight at SU seminar

ChatGPT in die kollig by US-seminaar

The big buzzword of 2023, ChatGPT, came under scrutiny in the first instalment of a brand-new lecture series presented on the Stellenbosch University (SU) main campus this week. Themed “The Future of Intelligence: ChatGPT and its Implications”, this first...