Hulpbronne vir personeel

Hoërgrade- en Navorsingskomitee

Oorsig van die KHGN

Ons streef navorsing na wat plaaslik relevant en intellektueel voortreflik is, en wat internasionaal erken word. Ons wil nagraadse navorsing moontlik maak wat eties bewus is en ’n oorspronklike bydrae tot die Lettere en Sosiale Wetenskappe maak.​

In hierdie visie geniet navorsing, saam met die ander strategiese doelwitte van die Universiteit, ’n hoë aansien. Navorsing speel op vier strategiese gebiede ’n belangrike rol in die institusionele fokus, naamlik (i) die uitbreiding van ons kennisbasis, (ii) die bevordering van studentesukses, (iii) die bevordering van diversiteit en (iv) die strewe na sistematiese volhoubaarheid.

Dokumentestoor vir hoërgraadstudente en studieleiers​

KHGN Lede (2026)

Voorsitter: Prof Kate Huddlestone
Ondervoorsitter : Dr Stephanie Vos
KHGN administrasie: Me Bernia Drake
Dekaan: Prof Vasti Roodt

Lettere
Dr Mareli Pretorius
Dr Ernst van der Wal
Prof Stella Viljoen (Vice Dean)

Tale
Prof Taryn Bernard (Vice Dean)
Prof Ilse Feinauer
Prof Tilla Slabbert

Sosiale Wetenskappe
Prof Pieter Fourie 
Dr Suzanne Grenfell 
Dr Anna Hartford
Dr Lloyd Hill 
Prof Lou-Marie Kruger 
Dr Sishuwa Sishuwa 

Waarnemers
Me Thukela Bekwa (Kantoor vir Nagraadse Eksaminering)
Me Michaela de Lange (Registrateursafdeling)
Me Abongile Mncadi (BASK verteenwoordiger)
Me Cheryl Richardson (Registrateursafdeling)
Dr Candice Steele (Nagraadse Skool)