Nuus, media en kennisgewings
Nuus en kennisgewings
Nuus
US Akademies Publiseer Treffende Nuwe Digbundel
Ter viering van Wêreldpoësiedag wens ons dr Uhuru Phalafala geluk met haar onlangse prestasies op die gebied van Afrikapoësie. Dr Phalafala is ’n buitengewone Suid-Afrikaanse digter en akademikus hier aan die Universiteit Stellenbosch. Haar jongste boeklengtegedig...
Op ’n galop na sukses: Visedekaan en professor bied opleiding met perde by die Militêre Akademie in Saldanha aan
Onlangs het prof Lindy Heinecken en prof Sandra Swart (Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe), in samewerking met kolonel dr Laetitia Olivier (Fakulteit Krygskunde), hul akademiese vaardighede van die klaskamer na die stalle geneem. Prof Heinecken is die visedekaan vir...
Op-Ed: Women’s voices in the military can no longer be ignored
International Women's Day was celebrated on 8 March. In an opinion piece for the Cape Times, Prof Lindy Heinecken emphasises the importance of women's voices in military service. Read the article below or click here for the article as published. Prof Lindy Heinecken,...
Op-Ed: Addressing gender disparities in scientific publication
A study co-authored by Prof Heidi Prozesky (Centre for Research on Evaluation, Science and Technology) reveals the gender disparities in scientific research publications. In an article for University World News, Prof Heidi Prozesky, Dr Corlia Meyer, and Prof Catherine...
Die US en SNDT span saam om nuwe hibriede leerkursus aan te bied
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shreemati Nathibai Damodar Thackersey (SNDT) vroue-universiteit in Mumbai het saamgewerk aan die ontwikkeling van ’n nuwe hibriede leerkursus getiteld “South-South Feminisms: A Feminist Approach to Cross-Cultural Learning (Suid-Suid-feminismes: ’n Feministiese benadering tot kruiskulturele leer)”. Dit is die eerste program...
ChatGPT in die kollig by US-seminaar
Die groot gonswoord van 2023, ChatGPT, het vandeesweek onder die loep gekom by die eerste van 'n splinternuwe reeks seminare op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch. Hierdie eerste – en baie insiggewende – lesing in die Media Futures-seminaarreeks, getiteld “The Future of Intelligence: ChatGPT and its implications"...
Op-Ed: Risks and limitations of ChatGPT and Bing Chat
Chatbots like OpenAI's ChatGPT, Microsoft's Bing Chat, and Google's Bard are grabbing the world's attention. In an opinion piece for News24, Dr Tanya de Villiers-Botha (Centre for Applied Ethics) emphasises the need for greater awareness about the ethical risks...
Interdissiplinêre 'Kennisvaardighede' sal eerstejaars help op pad na sukses
Woordverwerking, die identifisering van fopnuus, plagiaat, hoe om 'n verantwoordelike aanlyn burger te wees en digitale geletterdheid is van die noodsaaklike vaardighede wat eerstejaar sal aanleer Die module, wat ses krediete tel en deur die Departement Joernalistiek saamgestel is – gebruik van die...
Die Eenheid vir Bio-etiek lewer navorsing met impak in mediese etiek
Die uitdagings in bio-etiek, die ervaring van ʼn ongeneeslike siekte, ondersteunde dood, orgaanhandel, voortplanting en aborsie is slegs enkele van die onderwerpe wat deur die Eenheid vir Bio-etiek nagevors word. Die Eenheid vir Bio-etiek vorm deel van die Sentrum vir Toegepaste Etiek (STE)...
Die nuwe SR-voorsitter – ’n samewerkende leier wat transformasie en inklusiwiteit voorstaan
Gegewe die vele uitdagings rondom hoër onderwys en die studentegemeenskap is die nuwe SR-voorsitter, Masilo Silokazi, gereed om die SR-span te lei en ’n impak aan die Universiteit Stellenbosch (US) te hê. Sy het met die kommunikasiebeampte van die Fakulteit Lettere en Sosiale...
Dr Zweig se lang pad na sukses
Toe Patricia Zweig, beter bekend as Trish, op 36-jarige ouderdom begin studeer het, het sy nooit gedroom dat sy op die ouderdom van 62 met ʼn Philosophiae Doctor (PhD) sou gradueer nie. Maar op 5 Desember het Zweig, ʼn dosent en navorser...
Student in maatskaplike werk ontvang PhD op sy 30ste verjaardag
Maandag 5 Desember 2022 was 'n groot dag vir dr Hillary Chibaya. Hy het nie net die verhoog oorgesteek om sy doktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US) te ontvang nie, maar hy het ook sy 30ste verjaardag gevier. “Ek is opgewonde om op my verjaardag te gradueer. Afsonderlik...
Kennisgewings
UNCHARTED CROSSINGS-The New Wits Artist-in Labs Programme in Context!
The Wits Artist-in-Lab programme, launched in 2023, seeks to stimulate new forms of practice and research questions for the arts and sciences through interdisciplinary engagements. In this seminar, Prof. Doherty situates the Wits initiative within similar programmes...
Emotionally Focused Couple Therapy (EFCT) Training in EAST AFRICA
Emotionally Focused Couple Therapy (EFCT) is one of very few relationship therapy models with evidence of effectiveness in diverse cultural contexts. However, most of this research has been conducted in North American and European contexts and more work needs to be...
PHD SKILLS SEMINARS
PhD skills seminar workshop! You are hereby invited to attend first PhD Skills Seminar, details below: https://arts.sun.ac.za/files/2025/02/2025_PHD-SKILLS-SEMINARS_Semester-1-.pdf















