Nuus, media en kennisgewings
Nuus en kennisgewings
Nuus
Prof Gabeda Baderoon lewer aangrypende Afrikadag-lesing
“Ons moet die universiteit se ruimte opeis, want dit is ons kollektiewe skat. Die universiteit self word verryk wanneer dit almal erken wat behoort. Dit word minder en verarm wanneer dit ooreenkomstig die uitsluitingslyne leef wat oorgeërf is."...
‘Stille massaramp’ van vermiste en ongeïdentifiseerde mense – forensiese gesigsbeelding maak 'n verskil
Daar is elke jaar 'n geraamde 7 000 – maar waarkynlik nader aan 10 000 – ongeïdentifiseerde lyke in Suid-Afrika se regsgeneeskundige laboratoriums wat op identifikasie wag, sê dr Kathryn Smith, 'n interdissiplinêre beeldende en forensiese kunstenaar en Voorsitter van die Departement Beeldende Kunste...
US se Herman Wasserman sluit by gesaghebbende nuwe globale inligtingsomgewingskundige paneel aan
Prof Herman Wasserman, Voorsitter van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US), is genooi om by 'n nuwe internasionale gesaghebbende paneel van kundiges aan te sluit wat bedreigings vir die globale inligtingsomgewing die hoof probeer bied. Die Internasionale Paneel oor die...
US-student wen Statebond-kortverhaalprys vir Afrika-streek
Die storie wat aan Hana Gammon (20) die eerste prys in die 2023-Statebond-kortverhaalkompetsie vir die Afrika-streek besorg het, is aan ʼn baie spesiale mens opgedra: haar oupa, prof Christo Viljoen, voormalige Dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) en...
Leksikografiestudent ontvang gesogte Kanadese navorsingstoekenning
Me Mmanape Hlungwane, 'n PhD-student in die Departement Afrikaans en Nederlands, het onlangs die gesogte MITACS Globalink Navorsingstoekenning ontvang. Hierdie toekenning ondersteun navorsingsamewerking tussen Kanada en spesifieke vennootondernemings in ander lande. Die...
Plaaslike nuus in die kollig by die Departement Joernalistiek se Persvryheidsdag-viering
"Buitengewone bewerings vereis buitengewone bewyse." Dit is wat Nathan Geffen, redakteur van die nuusagentskap GroundUp, gesê het oor die benadering wat hulle gevolg het toe hulle begin het om die ontsnapping van die berugte Thabo Bester te ondersoek. Geffen was die hoofspreker by...
Toekomstige professor: Van ʼn stom seun tot ʼn taalmeester
Tot hy ses jaar oud was, het Gibson Ncube nie ʼn woord gesê nie. Vandag praat dié seun wat aan stomheid gely het, vier Afrika- en drie internasionale tale. Dr Ncube is tans ʼn lektor in die Universiteit Stellenbosch (US)...
Onderrig-Leer-Assessering -seminaar: "Infusing research-mindedness in a Psychology Honours module"
Afdeling Leer- en Onderrigverryking: Onderrig-Leer-Assessering -seminaar Spreker: Prof. Ashraf Kagee (Departement Sielkunde, Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe) (“TAU”-genoot, 2021-2022) Onderwerp: “Infusing research-mindedness in a Psychology Honours...
US-professors Vereer by ASSAf-toekenningseremonie vir die Menswetenskappe
Prof Tina Steiner en prof Louise Green (Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe) is opgewonde oor hulle uitnodiging na die eersdaagse ASSAf- (Academy of Science of South Africa )toekenningseremonie vir boekpryse in die menswetenskappe, waar dié twee US-akademici vir hulle uitnemende prestasies erken sal word. Hoewel...
Derdetaalspreker se liefde vir Afrikaans lei tot meestersgraad in vertaling
Afrikaans is nou wel Asambese Mkumatela se derde taal, maar dit het haar nie verhinder om 'n meestersgraad in vertaling in dié taal te voltooi nie. Sy het haar graad Maandag 27 Maart 2023 cum laude by een van die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart
SA-jazzmeester kan nou PhD by sy akkolades voeg
One of South Africa's top musicians was awarded a PhD at Stellenbosch University (SU) this week during the March graduation ceremonies. Pianist, composer, producer, educator and researcher Nduduzo Makhathini is a leading figure in the South African jazz scene with...
Studie bevind maatskaplike werkers het beter ondersteuning nodig
Onhandelbare werksladings, gebrekkige erkenning, onvoldoende toesig en te veel stres is maar net van die redes waarom maatskaplike werkers in Suid-Afrika uit hulle poste bedank. Dit is nie verbasend dat die omsetkoers hoog bly ondanks die inwerkingstelling van die Werwings- en...
Kennisgewings
Prof Swarts book (The Lion’s Historian) received an honourable mention-2025 ASSAf book awards.
The Academy of Science of South Africa (ASSAf) recently announced the winners of the 2025 Humanities Book Prize Awards. These awards recognise and celebrate outstanding scholarly contributions to humanist knowledge and intellectual discourse in South Africa....
“Somebody, Somewhere”, die eerste PhD-kollokwium van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe stel uitsonderlike navorsingsprojekte ten toon
Doing a PhD can be a long, lonely journey no matter the field or year of study. The “Somebody, Somewhere” PhD colloquium, held on 1 and 2 April for all PhD students across the Faculty of Arts and Social Sciences, under the custodianship of the Graduate School, proved...
SU students: Join the Ubuntu Learning Centre Information session
Students! Do you want to be part of Education for change and Empowerment? Join a unique and special Learning Programme focusing on incarcerated individuals in Brandvlei Correctional Centre? Through this programme Stellenbosch University students will be learning with...















