Gender, Seksualiteit, and Feministiese studies
Gender, Seksualiteit, and Feministiese studies
Die navorsingsgebied van seksualiteite, gender, en feministiese studies omvat interdissiplinêre ondersoeke wat die kruispunte van gender, , seksualiteit, mag en maatskaplike geregtigheid krities onderso ek.Hierdie studies fokus op die kritiese ondersoek van sosiale konstruksies van gender en seksualiteit, asook die geskiedkundige en kontemporêre ervarings van gemarginaliseerde groepe. Navorsers uit die verskillende fokus op hoe sosiale norme en verwagtinge gender identiteite en -uitdrukking vorm. Ook hoe menslike seksualiteit binne verskillende maatskaplike, kulturele en geskiedkundige kontekste gekonstrueer en gereguleer word . . Dié wat op feministiese studies fokus pak genderongelykheid en kwessies wat met mag verband hou, soos misogamie, seksisme en gendergebaseerde geweld, aan. Talle vakkundiges fokus op die ervarings van gemarginaliseerde groepe, met inbegrip van , LGBTQ+ swart vroue, LGBTQ+-persone, en mense met gestremdhede.
Navorsingsklusters
Poverty, Inequality, and Development
Gender, Sexuality, and Feminist studies
Health, Welfare, and Human Security
Politics, Governance, and Citizenship
Ethics, Social Justice, and Human Rights
Land, Environment, and Sustainable Development
Conflict, Violence, and Reconciliation
|
Departement |
Narvoser |
Fokusgebiede |
|
|
Die kruispunte van queer, maskuliniteite en transgenderisme in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde.
|
|
|
|
Die konstruksie van vroulikheid oor verskillende genres; ’n gerontologies-feministiese perspektief op die Afrikaanse letterkunde |
|
|
|
Dr Renate Marian van Dijk-Coombes |
Antieke Wes-Asiër- en Noord-Afrika-kulture met ʼn fokus op genderkwessies in antieke Wes-Asië. |
|
AVREQ; SARChi Gewelddadige geskiedenis en transgenerasietrauma
|
|
Gendergeweld in Suid-Afrika ná apartheid en die transformasie van skadelike patriargale narratiewe.
|
|
|
|
Postkoloniale en genderstudies, met inbegrip van Romeinse Ryk-studies en godsdienste van die Grieks-Romeinse wêreld.
|
|
CREST; SciSTIP |
Genderverskille in die produktiwiteit en erkenning van Suid-Afrikaanse en Afrika-wetenskaplikes . |
|
|
Bibliometriestudies van ongelykheid in die wetenskap, met ʼn
spesifieke fokus op die ontwikkeling van ʼn moniterings- en evalueringsraamwerk om die prestasie van vroue in die Suid-Afrikaanse innovasiestelsel aan ʼn rigpunt te kan beoordeel. |
||
|
|
|
Feminisme in die globale Suide en die politiek van gender, ras, klas en seksualiteit . |
|
|
Lewenskryfwerk en kreatiewe niefiksie; letterkundig-kulturele produksies van die omgewing; gender-/queerstudies; en (Suider-) Afrika-letterkunde . |
|
|
|
Seksualiteit en feminisme, in die besonder Afrika-feminisme, ras en seksualiteit .
|
|
|
|
Gender en seksualiteit in kanonieke en populêre kunsuitdrukking .
|
|
|
Geweldstudies; film- en mediastudies; teater; Suid-Afrikaanse letterkunde; moderniteit/modernisme; lewenskryfwerk |
||
|
Fokus op lewenskryfwerk en fiksie deur Afrika-vroueskrywers . |
||
|
|
Fokus op diere en gender, queer-ekologie, feminisme en die meer-as-menslike wêreld.
|
|
|
Fokus op gender en identiteit, inter- en intraverhoudingsverwante geweld; en seksuele geweld. |
||
|
Afrika- letterkundige studies wat fokus op queerstudies, maskuliniteite en feminiteite . |
||
|
|
|
Gay Maghrebi-letterkunde en die uitbeelding van homoseksualiteit in Noord-Afrikaanse kulturele verbeeldings; asook gender- en queerstudies.
|
|
|
Fokus op vroue en hulle uitbeelding in Duitse letterkunde . |
|
|
|
Historiografie, spesifiek die oorvertelling van die verlede deur musiek en teater, en gender-emansipasie .
|
|
|
|
Feministiese filosofie, waaronder Afrika- en Europese feministiese tradisies, met die fokus op seksuele geweld en die filosofie van godsdiens.
|
|
|
|
|
Operasionalisering van openbare beleid, spesifiek die operasionalisering van genderbeleid op die vlak van die provinsiale regering in Suid-Afrika .
|
|
|
Dekoloniale feministiese benaderings en wat dit aan navorsing en onderrig bied . |
|
|
Navorsing oor en assessering van die geestesgesondheid van vroue .
|
||
|
|
Prof Rizwana Roomaney
|
Seksuele en reproduktiewe gesondheid onder vroulike studente. . |
|
Die geslagtelike impak van kwesbaarheid vir gevare en hanteringstrategieë of aanpassings .
|
||
|
|
|
Fokus op vroue en burgerskap; vroue se verteenwoordiging in die regering; die nasionale gendermasjinerie. |
|
Sosiologie en Sosiale Antropologie
|
|
Gendergelykheid en integrasie in die weermag, met inbegrip van ontplooiing in militêre operasies . |
|
|
Noordelike en Suidelike feminisme; feminisme spesifiek in die werkswêreld
|
|
|
|
Reproduktiewe, moeder- en kindergesondheid; kinderbaring; gesinsorg, moederskap en die politiek van reproduksie. |
|
|
Ton & Anet Vosloo-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk
|
|
Feminisme en vertaling, vertal ten opsigte van queerstudies en die vertolking van gender en nasionalisme in Afrikaanse vertaling.
|
|
|
|
Die kruispunte van gender, ras en klas in verteenwoordigende kulture met ʼn fokus op feministiese kritiek in kuns en die media.
|
|
|
Die kruispunt van fotografie, geheue en identiteit, veral ten opsigte van transgender persone; LGBTQ-vlugtelinge; transgender-argiewe en visualiserings van sekswerk
|
|
|
|
Die diaspora van kultuur, identiteit en feminisme deur juweliersware-ontwerp.
|
