Etiek, Sosiale Geregtigheid, en Menseregte

Etiek, Sosiale Geregtigheid, en Menseregte

Die navorsingstema van etiek, maatskaplike geregtigheid en menseregte ondersoek die morele en etiese dimensies van die maatskaplike en die politieke lewe. Navorsing op hierdie gebied ondersoek ʼn groot verskeidenheid onderwerpe , waaronder etiese besluitneming, morele redenering, en die rol van etiek in verskillende lewensfere, soos kunsmatige intelligensie, die mediese sfeer, regsgeleerdheid, politiek, die weermag en so meer. Dit ondersoek ook kwessies wat met maatskaplike geregtigheid verband hou, soos ongelykheid ,diskriminasie, en marginalisasie. ʼn Hooftema is die studie van menseregte en hoe dit are beskerm en geskend word. Dit sluit in die ondersoek van die uitdagings wat met die operasionalisering en toepassing van menseregtebeskerming in verskillende kontekste verband hou. Baie van die navorsers in die fakulteit fokus op etiekbestuur en -bestuursbeheer ten opsigte van verskillende sfere van die menselewe en -omgang.

 

Departement

Narvorser

Fokus gebiede

Afrikaans & Dutch

Prof Mark Sanders

Etiek in letterkunde.

Antieke studies

Prof Phlip Bosman

Antieke etiek.

CEBITA

Prof Marius Nel

Teologie en etiek van die Evangelie van Matteus en die Pastorale Briewe

Sentrum vir Toegepaste Etiek

 

Dr Schalk Engelbrecht

 

Need hyperlink

Ontwikkeling van etiekprogramme; kliënte-organisasies by te staan in die assessering van etiese risiko; die ontwikkeling van etiese kodes; fasilitering van etiekopleiding en monitering en verslagdoening oor etiekprestasie, etiekbestuur, bestuur.

Dr Tanya de Villiers-Botha;

Etiek van KI, morele verantwoordelikheid, masjienetiek, filosofie van tegnologie.

English

Dr Eckard Smuts

Omgewingsgeesteswetenskappe (insluitend omgewingsgeregtigheid).

<a href="https://www0.sun.ac.za/geography/

Prof Ronnie Donaldson

Gentrifikasie en sosiale (on)geregtigheid in stedelike beplanning en ontwikkeling.

Ms Lodene Willemse

Stedelike leefbaarheid of lewenskwaliteit; sosiale/menslike stelsels van ruimte-plek.

Inligtingswetenskap; Sentrum vir Kennisdinamika en Besluitneming

Ms Tania Gill

Besluitneming, hulpbronbestuur, kennisbestuur, ontwikkelingsekonomie en die rol van waardes in besluitneming.

Joernalistiek

 

Prof Herman Wasserman

Media-etiek, media, konflik en demokrasie in Afrika, media en disinformasie

Dr Marenet Jordaan;

Joernalistiek etiek

Musiek

Karin Maritz

Besigheidsetiek in musiek.

 

Mrs Pamela Kierman

Orkesdirigeer, Koperblaaspedagogie, Gemeenskapsmusiek met kernfokus Diversiteit, Gelykheid en Insluiting.

Dr Martin Berger

Filosofie van musiekopvoeding; Sosiologie van Musiekopvoeding.

Filosofie

Dr Susan Hall

Filosofie van etiek; bio-etiek; etiek van tegnologie; etiek van biotegnologiese menslike verbetering; Bio-etiese kwessies wat verband hou met deelname van interseksuele atlete aan sport.

Prof Johan Hattingh

Toegepaste etiek; ideologie kritiek; ontwikkelingsetiek; omgewingsetiek; Etiek vir klimaatsverandering.

Dr Andrea Palk

Morele Filosofie, Toegepaste Etiek (Bio-etiek).

Prof Vasti Roodt

Morele en politieke filosofie; teorieë van geregtigheid; geluk en welstand; sosiale en politieke etiek; konseptuele ingenieurswese en konseptuele etiek.

Prof Anton van Niekerk

Filosofie van etiek; bio-etiek; Etiek van tegnologie.

Prof Minka Woermann

Normatiewe filosofiese etiek.

Dr Tanya de Villiers-Botha

Meta-etiek en die epistemologie en etiek van KI.

Prof Louise du Toit

Verkragtingsreg in SA en elders; die rol van toestemming in verkragtingswetgewing; menseregte en internasionale strafreg met betrekking tot GGG in SA; menswaardigheid; feministiese regspraak.

CREDO

Dr Lloyd Chigowe

Menseregtekwessies; kwessies rakende toegang tot geregtigheid en die afdwinging van regte en sosiale geregtigheid; opheffing van die benadeelde lede van die samelewing soos vroue en kinders sowel as minderheidsgroepe.

RADAR

Dr Robyn Pharoah; Dr Patricia Zweig

Opleiding in kommunikasiepraktyke wat sosiale geregtigheid en menseregte verbeter en agentskap bevorder.

Maatskaplike werk

 

Prof Marianne Strydom

Regte van kinders op sorg en beskerming.

Sosiologie en Sosiale Antropologie

 

Dr Shaheed Tayob

Politiek van etiek.

Dr Claire Lester

Teorieë oor regte en geregtigheid.

Ton & Anet Vosloo Navorsingsleerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk

Prof Ilse Feinauer

Etiek in vertaling.

Dr Amanda Marais

Etiek in (akademiese) skryfwerk.

Visuele Kunste

 

Dr Karolien Perold-Bull

Ontwerp vir sosiale innovasie en toekomstige verandering.