Gender, Seksualiteit, and Feministiese studies

Gender, Seksualiteit, and Feministiese studies

Die navorsingsgebied van seksualiteite, gender, en feministiese studies omvat interdissiplinêre ondersoeke wat die kruispunte van gender, , seksualiteit, mag en maatskaplike geregtigheid krities onderso ek.Hierdie studies fokus op die kritiese ondersoek van sosiale konstruksies van gender en seksualiteit, asook die geskiedkundige en kontemporêre ervarings van gemarginaliseerde groepe. Navorsers uit die verskillende fokus op hoe sosiale norme en verwagtinge gender identiteite en -uitdrukking vorm. Ook hoe menslike seksualiteit binne verskillende maatskaplike, kulturele en geskiedkundige kontekste gekonstrueer en gereguleer word . . Dié wat op feministiese studies fokus pak genderongelykheid en kwessies wat met mag verband hou, soos misogamie, seksisme en gendergebaseerde geweld, aan. Talle vakkundiges fokus op die ervarings van gemarginaliseerde groepe, met inbegrip van , LGBTQ+ swart vroue, LGBTQ+-persone, en mense met gestremdhede.

 

 

 

Departement

Narvoser

Fokusgebiede

Afrikaans & Nederlands

 

Prof Andries Visagie

Die kruispunte van queer,

maskuliniteite en transgenderisme in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde.

 

 

 

Dr Amanda Marais

Die konstruksie van vroulikheid oor verskillende genres; ’n gerontologies-feministiese perspektief op die Afrikaanse letterkunde

Antieke Studies

 

Dr Renate Marian van Dijk-Coombes

Antieke Wes-Asiër- en Noord-Afrika-kulture met ʼn fokus op genderkwessies in antieke Wes-Asië.

AVREQ; SARChi Gewelddadige geskiedenis en transgenerasietrauma

 

Dr Samantha van Schalkwyk

 

Gendergeweld in Suid-Afrika ná apartheid en die transformasie van skadelike patriargale narratiewe.

 

CEBITA

 

Prof Jeremy Punt

 

Postkoloniale en genderstudies, met inbegrip van Romeinse Ryk-studies en godsdienste van die Grieks-Romeinse wêreld.

 

CREST; SciSTIP

Prof Heidi Prozesky

Genderverskille in die produktiwiteit en erkenning van Suid-Afrikaanse en Afrika-wetenskaplikes .

CREST

Prof Nelius Boshoff

Bibliometriestudies van ongelykheid in die wetenskap, met ʼn

 

spesifieke fokus op die ontwikkeling van ʼn moniterings- en evalueringsraamwerk om die prestasie van vroue in die Suid-Afrikaanse innovasiestelsel aan ʼn rigpunt te kan beoordeel.

Engels

 

Dr Nadia Sanger

 

Feminisme in die globale Suide en die politiek van gender, ras, klas en seksualiteit .

Dr Tilla Slabbert

 

Lewenskryfwerk en kreatiewe niefiksie; letterkundig-kulturele produksies van die omgewing; gender-/queerstudies; en (Suider-) Afrika-letterkunde .

Prof Gabeba Baderoon

 

Seksualiteit en feminisme, in die besonder Afrika-feminisme, ras en seksualiteit .

 

Prof Evan Mwangi

 

Gender en seksualiteit in kanonieke en populêre kunsuitdrukking .

 

Dr Riaan Oppelt

Geweldstudies; film- en mediastudies; teater; Suid-Afrikaanse letterkunde; moderniteit/modernisme; lewenskryfwerk

Prof Tina Steiner

Fokus op lewenskryfwerk en fiksie deur Afrika-vroueskrywers .

Prof Sandra Swart

 

Fokus op diere en gender, queer-ekologie, feminisme en die meer-as-menslike wêreld.

 

Dr Chet Fransch

Fokus op gender en identiteit, inter- en intraverhoudingsverwante geweld; en seksuele geweld.

Dr Gibson Ncube

Afrika- letterkundige studies wat fokus op queerstudies, maskuliniteite en feminiteite .

Moderne Vreemde Tale

 

Prof Éric Levéel

 

 

Gay Maghrebi-letterkunde en die uitbeelding van homoseksualiteit in Noord-Afrikaanse kulturele verbeeldings; asook gender- en queerstudies.

 

Dr Isabel dos Santos

 

Fokus op vroue en hulle uitbeelding in Duitse letterkunde .

Musiek

 

Ms Leonore Bredekamp

Historiografie, spesifiek die oorvertelling van die verlede deur musiek en teater, en gender-emansipasie .

 

Filosofie; Sentrum vir Toegepaste Etiek

Prof Louise du Toit

 

Feministiese filosofie, waaronder Afrika- en Europese feministiese tradisies, met die fokus op seksuele geweld en die filosofie van godsdiens.

 

Politieke Wetenskap

 

Dr Ubanesia Adams-Jack

 

Operasionalisering van openbare beleid, spesifiek die operasionalisering van genderbeleid op die vlak van die provinsiale regering in Suid-Afrika .

 

Sielkunde

Prof Ronelle Carolissen

 

Dekoloniale feministiese benaderings en wat dit aan navorsing en onderrig bied .

Prof Lou-Marie Kruger

Navorsing oor en assessering van die geestesgesondheid van vroue .

 

 

 

 

Prof Rizwana Roomaney

 

Seksuele en reproduktiewe gesondheid onder vroulike studente. .

RADAR

Dr Robyn Pharaoh

Die geslagtelike impak van kwesbaarheid vir gevare en hanteringstrategieë of aanpassings .

 

 

SARChi Geslagspolitiek

 

Prof Amanda Gouws

 

Fokus op vroue en burgerskap; vroue se verteenwoordiging in die regering; die nasionale gendermasjinerie.

Sosiologie en Sosiale Antropologie

 

Prof Lindy Heinecken

 

Gendergelykheid en integrasie in die weermag, met inbegrip van ontplooiing in militêre operasies .

Dr Khayaat Fakier

 

Noordelike en Suidelike feminisme; feminisme spesifiek in die werkswêreld

 

 

Dr Ziyanda Majombozi

Reproduktiewe, moeder- en kindergesondheid; kinderbaring; gesinsorg, moederskap en die politiek van reproduksie.

Ton & Anet Vosloo-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk

 

Prof Ilse Feinauer

 

Feminisme en vertaling, vertal ten opsigte van queerstudies en die vertolking van gender en nasionalisme in Afrikaanse vertaling.

 

Visuele Kunste

 

Prof Stella Viljoen

 

Die kruispunte van gender, ras en klas in verteenwoordigende kulture met ʼn fokus op feministiese kritiek in kuns en die media.

 

Prof Ernst van der Wal

 

Die kruispunt van fotografie, geheue en identiteit, veral ten opsigte van transgender persone; LGBTQ-vlugtelinge; transgender-argiewe en visualiserings van sekswerk

 

Mariambibi Khan

 

Die diaspora van kultuur, identiteit en feminisme deur juweliersware-ontwerp.