Die Dekaanskantoor reik hierdie brief namens die Fakulteit uit om ons afsku uit te spreek van die rassistiese voorval wat op 15 Mei 2022 by Huis Marais plaasgevind het, en om ons belofte aan jou te bevestig dat ons nie ons oë vir rassisme sal sluit nie. Lees gerus ons volledige verklaring hier.